Twee onderwysers van Hoërskool Reitz is aangewys om gedurende die komende vakansie by van die Oos-Vrystaatspanne betrokke te wees, tydens rugbyweke.  Hulle is op die foto bo van links:  mnr. Uys le Roux (spanbestuurder) Oos-Vrystaat 0/19-span by die VKB-Rugbyweek te Reitz en mnr. Johan Broekman (afrigter) Oos-Vrystaat 0/16-span by die VKB-Rugbyweek te Frankfort.