Rooiskool se 0/16A-netbalspan is die Fezile Dabi ligawenners.  Op die foto bo:

Voor: Janeke van Tonder, mev. Juanita Kriel, Danica van Zyl,

Tweede ry: Marlené Vorster, Lettie van Zyl, Ilandré van Zyl, Sharné Fourie

Agter: Lirischka Strydom, Janet van Niekerk

Foto geneem deur: John Keogh