Bloues se 0/14 A-hokkiespan het 3de geeindig in die Vrystaatbeker.  Hulle is gewen deur Grey Kollage en Hoërskool Jim Fouché. Hulle het hokkie van hoë gehalte gespeel.

Op die foto bo:

Van links na regs:
1ste ry:  Mornè van Zyl, Jason de Beer, Thabang Hlohlolo, Friday Nkosi

2de ry:  MC Swart, Alexandro Armoed, Ashton Bouwer, Carlton Forbes, Michael de Nysschen, Daniel Botha

3 de ry:  Henrico Wolmerans, Louwtjie Greyling, Anardo Botha, Marvin Carolus, Retsidi Perogo