Sentrale Volkskool se 0/13A rugbyspan het na ‘n goeie seisoen deurgedring na die Semi-Finaal, waar hulle teen Welkom Volkskool te staan gekom het en het hierdie wedstryd oortuigend gewen met ‘n telling van 50-24. Sentrale Volkskool dring deur na die Finale waar hule teen Kroonheuwel Primêre skool te staan kom. Na ‘n baie goeie vertoning word Sentrale Volkskool gekroon as ligawenners vir 2016 deur die finaal 39-10 te wen.

FOTO BO:

Van links na Regs

Voor: Johan Louwrens, Andrè Sadler, Joubert Fourie

Middel: Cuyler de Winnaar, Janico van Coller, Burger Marais, Michiel Heyns, Duan Smit, Conrad Hattingh, Jaco Steyn, HJ Kleynhans

Agter: Mnr Jaco Viljoen (Afrigter), DW Staal, Kyle Cuperus, Gustav Welgemoed, DJ Liebenberg, Dendrè Aucamp, Elandrè vd Merwe, Louis janse van Vuuren, Wian Meintjies, Walter van Wyk, Jerry Malefane, Jandrè du Plessis, Mnr Stefan Bester (Afrigter)