Nuwe personeel klaar ingesout

Fichies spog met twee nuwe personeellede wat hulle in 2017 by Fichies aangesluit het. Asook twee personeellede wat in kraamverlof poste aflos.

Foto van links na regs:

Meneer Neels Cronjé (Graad 4 en Graad 7)

Juffrou Iselma Parkin (Graad  5,6,7)

Juffrou Melissa Beer (Graad 3)

Juffrou Danica Hardenberg (Graad 4 en Gr 7A)