Die volgende nuwe onderwysers het hulle aangesluit by Hoërskool Jim Fouché:

V.l.n.r:  Mnr. Schalk Malherbe (Wiskunde , Tegnologie en IGO) , Mej. Ilse Nel (Sosiale Wetenskappe en  Koorafrigter) , Mnr. Roché Moss (Natuurwetenskappe en Lewenswetenskappe) , Mej. Stefanie van Eeden (Wiskunde) en Mnr. Driaan van der Merwe (Tegnologie)