Die volgende 17 dogters van Hoërskool Upington is tot die Noord-Kaap provinsiale netbalspanne verkies om aan die All Ages Toernooi te Boksburg, die NSA Toernooi te Kaapstad, die Rhino Toernooi te Vereeniging en die Winterspele te Durban gedurende die Junie/Julie vakansie, te gaan deelneem. Die toernooie is elke jaar ʼn hoogtepunt op die kalender en verseker ʼn aangename en leersame ervaring, asook ʼn ideale geleentheid vir spelers om verder te ontwikkel, blootstelling te kry en om hul talent wat aan hulle gegee is uit te leef met die oog op hul netbal toekoms.

UPINGTON NETBAL NOORDKAAP PROVINSIALE KLEURE O/14

Foto bo:  O/14

Links na Regs:  Janice Avenant (Winterspele), Marnel Oberholsteren, Beryl Ndhlovu  (Rhino Toernooi)

UPINGTON HS PROVINSIALE KLEURE NETBAL O/15

Foto bo:  O/15 ALL AGES – ROBYNE

Voor Links na Regs:   Ayanda Esau en Cleo Minnaar

Agter Links na Regs:  Lorraine Groenewald, Elsanne Pool (Afrigter) en Liché Prinsloo

UPINGTON HS NOORDKAAP PROVINSIALE KLEURE NETBAL O/16

Foto bo:  O/16

Links na Regs:     Jo-Nel Neser (Winterspele) en Dirette Oberholster (Rhino Toernooi)

UPINGTON HS NOORDKAAP PROVINSIALE KLEURE O/17

Foto bo:  O/17 NSA – ROBYNE

Links na Regs:  Lize-Maré Groenewald, Aneché Everson, Christine Esterhuizen (Afrigter), Alice Maritz, Chané Avenant en Navern Olivier

UPINGTON HS NOORDKAAP PROVINSIALE KLEURE O/18

 

 

 

Foto bo:  O/18 ALL AGES – ROBYNE

Links na Regs:   Candice Esau, Alysha Cloete en Jacqueline Kühn