Nege van Hoërskool Witteberg se rugbymanne was ingesluit in die Oud-Skoliere O/16 uitnodiging span wat deelgeneem het aan die VKB rugbyweek op Frankfort. Hanrique Grobler is ingesluit in die internasionale span wat Desember  na Dubai toer.

Hulle is van links; Hanrique Grobler, Lourens van Rensburg, FC Krugell, Henry de Wet, Erasmus Steenkamp.

Agter van links; Henrico van Rensburg, Ryno Oosthuizen, Kristiaan Bouwer, Gerik Oosthuizen