NICOLEEN VIR DIE 2DE AGTEREENVOLGENDE JAAR NA S.A. ATLETIEKKAMPIOENSKAP!

Baie geluk aan Nicoleen Cronjé wat ingesluit is in die Vrystaatspan wat aan

die S.A. Kampioenskap in Port Elizabeth van 10 tot 12 Maart gaan deelneem in

die 75m Hekkies, asook die 200m Hekkies.  Wat ‘n skitterende prestasie!