Ons as Volkies is baie trots op Nicole v.d. Berg. Sy is gekies vir die Lejweleputswa Hokkiespan wat aan verdere Noord Vrystaat proewe gaan deelneem.