Nicola Lategan van Blouskool

Perdry: Was deel van Vrystaatspan wat nasionaal deelgeneem het by Misty Meadows naby Pretoria.

Nicola se uitslae van die Nasionale Kampioenskappe 2015 – South African Western Mounted Games Assosiation.

– Nicola is graad 9 en haar perd se naam is Prinses.

Sy behaal die volgende plekke op Nasionale vlak en neem deel teen 69 ruiters.

20ste – Bi-Rangle

20ste –Speed ball

19de – single stake

14de – quadrangle

10de – speed barrels

En algeheel 23ste