Baie geluk aan die volgende dogters van die Hoërskool Fichardtpark wat gekies is vir die volgende Vrystaat spanne:

Ane Retief 0/18 A [ All Ages – Boksburg ]

Elri Groenewald 0/14 A [ Winter games – Durban ]

Bianca Pienaar 0/15 B [ Rhino week Vanderbijlpark ]

Lisbe Scott 0/14/ B [ Rhino week Vanderbijlpark ]

Zandri Vorster 0/16 B [ Rhino week Vanderbijlpark ]

Ons is baie trots op julle!!