Annemieke Huijink van Welkom Volkskool is ‘n netbalspeelster van formaat en het die Volkies se harte bly gemaak deur opgeneem te word in die 0/13 Vrystaat Netbalspan.