Baie geluk aan die 0/15 netbalspan van Hoërskool Sentraal hulle eindig 2de tydens die Motsepe Cup (FS Challenge).  Hierdie span sal vanaf 6-8 Oktober aan die SA’s gaan deelneem.

Op die foto bo:

Voor:    Mischa vd Berg, Elrie Coetzee, Lize Louw

Agter:  Xandri Fourie, Minelise Reynders, Elbé Oosthuisen, Nicola Hefer, Vera van Zyl