JF se eerste netbalspan sorg vir die grootste opskudding van die dag deur Sentraal, wat die afgelope paar jaar se Netbal Classic Clashes oorheers het, te hou tot ‘n gelykop uitslag van 36 doele elk.

Op die foto is lede van hierdie span en met baie goeie rede brand die vreugdevure hoog.

Van links na regs : Rochelle Pelser, Carmi de Kock, Lize-Marie de Wet, Annamé Fourie, Meghan Maasdorp en Marli Kotzé