Baie geluk aan ZiZi Grobler o/13 wat die Vrystaat A Netbal span gehaal het en ook aan Meanri van Tonder o/12 wat die Vrystaat B span gehaal het.

Baie sterkte met julle toernooi wat in die wintervakansie gaan plaasvind, lekker speel.

Ons as afrigters is voorwaar baie trots op julle.

Sien aangeheg die foto van links Meanri van Tonder en ZiZi Grobler Foto verskaf deur Hetta Steyn.