Saroné Grobler (links) en Michelle Pieters (Regs) was albei ingesluit in die O/16 Lynx Netbalspan. Hulle het deelgeneem aan die All Ages toernooi  2-6 Julie en eindig algeheel 4de in Suid-Afrika.