Foto bo:  Nadia in haar Tralie klere by die ASA byeenkoms.

Dit is geneem tydens die ASA Senior  uitnodiging byeenkoms te Groenpunt Stadium in Kaapstad, waar sy 3rde plek behaal het.  Sy was die jongste vroue deelnemer in die kategorie.