Nadia van Jaarsveldt ‘n graad 12 leerling van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope vakansie ‘n eerste plek behaal in Boogskiet by die “Free State Indoor Championships”