Nadia van Jaarsveldt van Voortrekker Hoërskool Bethlehem, kwalifiseer tydens die North West Field Archery Championships te Broederstroom vir haar Nasionale kleure in Filed Archery.