Musiekleerders van Hoërskool Fichardtpark het verskeie prestasies behaal  aan die einde van 2015 in hul teorie eksamen by Unisa. Mev Joanita Erasmus-Alt is hulle onderwyseres. Baie geluk aan almal, ons is trots op julle!!