Mooigenoeg Jeugkamp op Koppiesvlei  gaan loer by www.koppiesvlei.co.za).

Is jy lus vir n COOL kamp in die natuur waar jy lekker eet, kuier saam met jou vriende, en nuwe vriende maak, Leer van die HERE, Praise en Worship, Volleyball en blitskrieket en paintball speel en sommer net lekket ontspan!! Moenie uitmis nie-skryf sommer nou in en bring jou vriende saam!!!

Datum : Saterdag 3 Oktober:   Registrasie vanaf 11:00 en eindig Vrydag 9 Okt om 11:00.

Plek: Koppiesvlei

Vir wie:   Alle Graad 8 – 12 leerders is welkom!!

Koste: R950 p.p. of R900 vir meer as een kind uit n huisgesin Of R900 vir 10 of meer leerders uit n skool/gemeente.

Gaan loer n bietjie op die Mooigenoeg FB blad. Vir meer inligting of n kampvorm kontak die Klipkerk by 051 448 1419 of “Oom Attie by 082 9322 922. Sien jou op Koppiesvlei vir die COOLste kamp ooit!!!