Baie geluk aan Moné de Jager van die Hoërskool Sentraal, wat tydens die PE Ope Skermbyeenkoms ‘n 2de plek in die 0/17 – Afdeling behaal het.

Op die foto bo:

Moné de Jager links