Tydens ‘n glansgeleentheid is Hoërskool Hennenman se Mnr. en Mej. Hennie Junior vir 2015 aangewys.

Mnr. en Mej. Hennie Junior is Leighton Jackers en Adé Bester. (FOTO BO)

Die wenners en naaswenners was as volg:

FOTO ONDER:  V.l.n.r.: Marcel Binnedell (Tweede prins), Hanno Serfontein (Eerste prins), Leighton Jackers (Mnr. Hennie Junior), Mev. Olga Maureen Ludek (Borg: Sexy Lady), Adé Bester (Mej. Hennie Junior), Lu-Marie Schlebusch (Eerste prinses) en Monique Barnard (Tweede prinses).

 

SONY DSC

SONY DSC