Mnr en Mej BVHS 2017  is gehou  en  Karien de Jager en Gareth Viljoen is gekroon om ambassadeurs Mnr en Mej Bethlehem Voortrekker Hoërskool 2017 vir Bethlehem Voortrekker Hoërskool te wees  vir 2017.

Wees Lig in 2017 – en maak ‘n verskil.

Mnr Persoonlikheid:  Stefan van Rooyen

Mej Persoonlikheid:  Liezl Kasselman

1ste prinses:  Leanné Lessing

1ste prins:  Abé Vermaak

Dankie aan Marlé Claassen en Evan van der Merwe as ambassadeurs vir 2016 termyn.

Foto:

Voor v/l:Liezl Kasselman, Karien de Jager, Gareth Viljoen, Stefan van Rooyen

Agter v/l:  Leanné Lessing en Abé Vermaak