Hierdie meisies is almal ingesluit in die Vrystaat Netbal spanne.

Voor – vlnr – Winette Wangra, Ayanda William, Masabata Molatseli, Lerato Mosala, Keke Molatsi

Middel – vlnr – Roshaan Smith, Onica Tshabalala, Marlene Lebeko, Tshidi Radebe, Aya Sekhoto

Agter – vlnr – Hesmari Coetzee, Esmari Coetzee, Xoliswa Mahono

WELKOM GIMNASIUM VRYSTAAT NETBALSPANNE ROSE

Afwesig (foto bo)  – Rose Maoeng