Die volgende meisies van Primêre Skool Jordania in Bethlehem is in die Oos-Vrystaat o/12A hokkiespan ingesluit. Baie geluk aan: Ané Beneke, Ivé van der Westhuizen, Chandré Miles, Jana Muller en Ella Steynberg.