Lunga Gadala, tydens die ASA – SA Kampioenskappe verwerf sy span ‘n brons medalje. Lunga is genooi om aan die SA proewe deel te neem in Januarie, om moontlik deur te dring na die Wêreld kampioenskappe.