Louis Breynbach van Hoërskool Witteberg was ingesluit in die o/14 Noord Vrystaat hokkiespan. Hierdie span eindig 7de op die toernooi.