Baie geluk aan Loraine Botha van Hoërskool Sentraal wat deel was van die 0/21 Vrystaatspan wat vanaf 3 – 9 Sept aan die  0/21 IPT toernooi in Potch deelgeneem het.