BVHS se Lereko Mokoena was deel van die Noord-Vrystaat o/18 seuns ligaspan en is 2 keer aangewys as “Man of the match” tydens hulle toernooi.

Hy is ook gekies vir die SA o/18 B-span.