Twee leerlinge van Hoërskool Reitz het ‘n kursus in Gymkana, te Blaauwblommetjieskloof, suksesvol afgelê.

Hulle is op die foto bo van links:  Hanli Hammann en Lené du Toit