Henco Swanepoel, ‘n graad 7 leerling van Hoërskool Reitz is opgeneem in die Konka Uitnodigingspan wat gedurende November en Desember 2016 na Dubai gaan toer.  Hierdie 0/13-Rugbyspan sal, tydens hul toer, 3 wedstryde speel.