Baie geluk aan mnr. Kevin de Witt van Welkom Gimnasium, wat verkies is as een van twee afrigters van bogenoemde span.

Die span neem tydens die Julie vakansie aan ‘n Nasionale Toernooi in Vanderbijlpark deel.

Mnr. de Witt rig die o/14 A&B spanne van die Gimmies af.