Twee Graad 12-leerlinge van Hoërskool Reitz het puik presteer, tydens die Wêreldkennisolimpiade.

Hulle is op die foto bo van links:  Janco Oosthuizen en Tiaan Pienaar