Die volgende leerders van Jordania Primêre Skool is tot die Noord-Vrystaat o/13 hokkiespan verkies:

FOTO BO:  v.l.n.r.:  Anli Meades, Rozanne Smit en Elme Pretorius.