Leerders gekies vir die Thabo Mafutsanyana Krieketspan!

(Foto BO)   André du Preez, Izander Maree, Ernst Minnie, Nico Janse van Rensburg en Stefan Geldenhuis is almal in die o/11B Thabo Mafutsanyana Krieketspan ingesluit.

Hulle neem deel aan die Vrystaat Kriekettoernooi die komende vakansie in Welkom.

image1 Jordania 3 of 4

Phileo Lodewyk en Rowan Scholtz is in die o/13B Thabo Mafutsanyana

Krieketspan ingesluit.

image1 Jordania krieket 2 of 4

Die volgende seuns van Jordania is in die o/11A Thabo Mafutsanyana

Krieketspan.

Boela Delport, Tylor Snyman, Jacqeus Koen, Samokelo Lepoto, Vuji Katsi

image1 Jordania 4 of 4

Hierdie seuns van Jordania is in die o/13A Thabo Mafutsanyana Krieketspan

ingesluit.

DuToit van Huyssteen, Victor Nel, TD Botha, Divan Claasen, SG Delport