Jomari Lübbe en Michela Steenkamp van die Primêre Skool Jacobsdal is verkies tot die Suid-Vrystaat Tennis 0/14A-span.

Baie geluk aan beide dogters!!