Die volgende netbalspeelsters van die Primêre Skool Jacobsdal het Vrystaatkleure in Netbal verwerf:

FOTO BO:  vlnr:  Elana le Roux (0/12), Miandi Steenkamp (0/12), Jomari Lübbe (0/13) en Michela Steenkamp (0/13).