Baie geluk aan die volgende leerders wat puik presteer het by die kunswedstryd die afgelope week.

Tiaan Jordaan en  Micaela Meier Ensembles A

Tiaan Jordaan en Aleche Botes Esembles A

Tiaan Jordaan en Wayne Filmater Ensembles A+

Tiaan Jordaan en Ester van der merwe A+

Tiaan Jordaan Keybord Solo behaal B+

Gerhard Fouché behaal die volgende vir sy musiek

Baroksonate A

Solo A

Program B+

Concerto B+

Marlo Strydom behaal die volgende prestasie

Orkesinstrumente Slaginstrumentsolo A

Baie geluk aan die volgende leerders wat puik presteer het tydens die kunswedstryd.

Gr 8 Gedig:  Robert Myburgh – A+, Gr 9 Gedramatiseerde gedig:  Ronza Lenton – A,  Nané koen – B+,

Gr 9 Monoloog:  Nané Koen – B+

Gr 10 Eksperimentele item A++

Gr 11 Eksperimentele item B +

Deon v d Berg – A++

Eie oorspronklike gedig:  Gr 12 Wayne Filmater – A+ en Gr 11 JG Oberholzer A+

Gr 12 Samespraak Khenya Swanepoel en Vian Rossouw A++