Mari-Louise Vermaak  (links) van JF  word genooi na die SA o/19A-pluimbal oefengroep en Annamé de Wet  (regs) van JF  na die SA o/19 opkomende pluimbalgroep.