Leerders van Fichies het Vrystaatkleure in atletiek verwerf.

Op die foto bo:

Carrissa Erasmus, Juanita Kruger, Chane Blake, Natasha Gertenbach en Nadia Vorster.

Baie geluk, ons is trots op julle!!