Op die foto’s is leerders van die Hoërskool Fichardtpark wat ingesluit is in provinsiale sportspanne.

Rugby: (Vrystaat) (Foto bo)

Agter: Adriaan Grabe (Arende), Zander de Villiers (Arende),  Etiënne Broodryk (Arende XV), Ian Mollentze  (Arende).

Middel: Gerhard Smit (Vrystaat 0/16 XV), Wandré Nortjé  (Akademiespan), Hugo Maartens (Arende),  Charl van der Watt  (Arende XV).

Voor: Ronaldo Davids  (Grant Khomo), Pieter Snyman (Arende XV),  Jaleel Human (Arende), Eddie Davids (Akademiespan).

Afwesig: Aswill Botha (Akademiespan)

FPARK PLUIMBAL IN PROV SPANNE

Pluimbal: Vrystaat (Fotobp)

Chris Joubert Vrystaat 0/19 B), Tiaan Krause (Vrystaat 0/19 B), Zander Vorster (Vrystaat 0/19 A) en Anicka Bestbier Vrystaat 0/19 B)

FPARK PLUIMBAL SEUNS IN PROV SPANNE

Pluimbal: Hoërskool Fichardtpark 1 ste Pluimbal seuns wat die ligawenners in die A-Afdeling is. (Foto bo)

Chris Joubert, Tiaan Krause, Zander Vorster en Francois Claassen.