Die volgende leerders van Blouskool in Kroosstad, is deel van die 0/18 Fezile Dabi-krieketspan wat 23 en 24 September 2016 in Bethlehem gaan deelneem.

Op die foto bo van links na regs:

Neo Mohasa, Pierre van Zijl en Jaco van Zyl