Wian Smith van Eben Dönges Primêre skool,  was deel van die Vrystaat atletiekspan wat aan die Nasionale Kampioenskappe in Port Elizabeth deelgeneem het.