Cilliers Müller (graad 6) van Wilgerivier Hoërskool,  wen die Fezile Dabi ‘Youth Summit’-streek en dring

deur na die volgende rondte wat op Vrydag, 9 September, in Bloemfontein plaasvind.  Baie geluk, Cilliers!