Xanthe Henderson, ‘n Graad 4 leerling van Welkom Volkskool, was die algehele wenner van die Amari Makitifees se kunskompetisie. Sy het daarmee ‘n vakansie vir haar en haar familie losgeslaan.