Miné de Klerk van Welkom Volkskool is die afgelope naweek deur die Vrystaat Atletiekvereniging aangewys as die beste dogtersatleet in die Vrystaat. Volkies is trots op jou!!!