Donatien Welthagen van Sentrale Volkskool het aan die Internasionale Expo deelgeneem. Sy het in die hoërskole afdeling deelgeneem. 11 Lande was verteenwoordig. Sy het in die mediese afdeling deelgeneem. Donatien verwerf n silwer medalje en is as kategoriewenner in die junior afdeling aangewys. Geen goue medalje is toegeken