Baie geluk aan Keeno Orlein van Hoërskool Sentraal wat ingesluit is in die 0/15 Vrystaat krieketspan. Die span gaan vanaf 9 – 13 Desember 2016 aan die Nasionale 0/15 krieketweek in Potchefstroom deelneem.